Wednesday, February 27, 2013

Bloemfontein Courant: 'Moontlike Kogleêre Inplanting Vir Vicki'

En so begin die bemarking alweer... Een van die eerste artikels wat fokus op my kogleere inplanting fondsinsameling. Ek kort nou net R40,000.00 - sal jy my help? Die link na die artikel: http://www.bloemfonteincourant.co.za/article/803/Moontlike-kogleere-inplanting-vir-Vicki

No comments: