Friday, February 15, 2013

Die Vagina Monoloë: Kaapse Vertoning

Ek het die voorreg gehad om as een van Antoinette Louw se gaste te gaan kyk na hierdie gesogde play by die Universiteit van Kaapstad verlede Dinsdag aand, die 12de Februarie 2013. Dit was 'n uiterse voorreg gewees om deel te kon wees van hierdie aand. Antoinette is absoluut ‘n fantastiese aktrise deur en deur! Sy het ook soveel moeite gemaak met die venue (die blommetjies, wyn, eetgoed, ens). Ek was stomgeslaan om te sien wie sy is as mens! Ek en Antoinette het 'n verassing wat ons vir eens wegsteek... Hou hierdie spasie dop!

No comments: