Wednesday, February 6, 2013

Jacobsdal: Landboudal Skool & Mej Landboudal Funksie

Ek het die 1ste & 2de Februarie 2013 in Jacobsdal opgetree as gasspreker. Ek het eers 'n draai gemaak by die Landboudal skool, waar ek met die hoerskool studente gepraat het. Die volgende oggend was ek by die Mej Landboudal 2013 funksie, waar ek die gehoor gemotiveer het. Dit het baie goed gegaan. Dit was baie warm maar die mense se hartlikheid was wonderlik gewees!

No comments: