Friday, February 22, 2013

Mej Isa Carstens: Beoordeling

Gisteraand was ek in Stellenbosch vir die beoordeling van die Mej Isa Carstens 2013 kompetisie. Dit was 'n uiterse sukses gewees, en die beste meisie het gewen! PS: Ek het hierdie swaard lelies gekry by die funksie. Pragtig!

No comments: