Monday, February 25, 2013

Sasolburg: Funksie

Sasolburg se funksie verlede naweek was 'n uiterse sukses! Ek het opgetree by 'n skool se netbal fondsinsameling. Ek gaan weer 'n draai maak in hierdie dorp April 2013. Sien julle weer!

No comments: