Friday, February 15, 2013

Victoria Wes Skou: Optrede

Saterdag, die 9de Februarie 2013, was ek in Victoria Wes, waar ek opgetree het as gasspreker by hul jaarlikse skou. Die oggend was 'n uiterse sukses, en daar was ook 15 boeke verkoop.

No comments: