Thursday, February 28, 2013

Volksblad Kontrei: 'Reik Uit Na Gemeenskap'

In gister se Volksblad was daar 'n foto en kort berig geplaas oor die Mej Landboudal funksie wat gehou was in Jacobsdal, waar ek die gasspreker was. In daardie foto is ek saam met die 12 finaliste afgeneem.

No comments: