Monday, March 18, 2013

Breedevallei Radio: 'Fokus op Gestremdes'


Ek, Anette & my ma by Pioneer Drukkery na die Breedevallei Radio onderhoud.

Die opname van hierdie onderhoud was gedoen Woensdag - 13de Maart 2013. Dit was gisteraand (Maandag 18 Maart 2013) om 20:00-21:00 uitgesaai. (Frekwensie: 88.8/92.6)
Dankie Anette vir 'n puik onderhoud! Dit was dusver nog die beste radio onderhoud wat al gedoen is in my loopbaan.

No comments: