Friday, March 22, 2013

MyMag: Antoinette Louw


Bloemfonteiners - gaan kry die nuwe gratis MyMag! Antoinette Louw - vervaardiger & vertaler van 'Kinders Van Stilte' - is op die voorblad. Sy vertel meer oor die produksie. Ek gaan mos in daardie teater-stuk die hoofrol teenoor Zane Meas (7de Laan se Neville) speel. Ons gaan dit open by die Vryfees in Julie 2013.

Hier is die stukkie in die nuwe MyMag waar Antoinette Louw gesels oor 'Kinders Van Stilte' - die teater-play. Borg asb hierdie produksie - kontak Antoinette: antoinette99@gmail.com

No comments: