Friday, March 22, 2013

Straatligkinders: Musiekvideo

Yay!! Dis official! Straatligkinders gaan my gebruik in hul volgende musiekvideo! Super duper excited! Ons kyk daarna om dit in April 2013 te verfilm in Stellenbosch. Ek hou julle op hoogtes!

No comments: