Tuesday, April 23, 2013

Ceres Optrede: Charlie Hofmeyer Hoërskool


Ek het Maandag aand - 22 April 2013 - opgetree by die Charlie Hofmeyer Skool in Ceres. Dit het uitstekend verloop. Ek het ook die geleentheid gehad om vir Hanna-Mari te ontmoet - 'n groot ondersteuner van my vandat sy my storie gelees het in die Chilli Lipstiek 2 boek.

No comments: