Wednesday, April 24, 2013

Paarl: Toringkerk Optredes - Mei 2013

Paarl - ek is oppad na julle toe! Ek gaan Sondag 5 Mei by die Toringkerk se diens optree as spreekster, asook Dinsdag 7 Mei by die Toringkerk se Jeugdiens. Sien julle daar!

No comments: