Saturday, April 27, 2013

Rooi Rose: Oorskiet Tydskrifte


Dankie aan Rooi Rose vir hierdie tydskrifte! Ek was mos Skrywer Van Die Maand. Nou kan ek dit uitdeel by Toringkerk in Paarl volgende maand, wanneer ek daar optree as spreekster.

No comments: