Friday, May 24, 2013

Algemene Diakensvergadering: Pretoria Optrede

Ek het Donderdag aand 19:00 in Pretoria by die Algemene Diakensvergadering opgetree as spreekster. Ek het ongeveer 1 uur gehad om my praatjie te gee, en daarna was die Straatligkinders musiekvideo gewys. Ek het ook my gedig 'Always On Time' gedoen, en daar was ook 'n onstage interview gedoen.
 
Die onderhoud was ook LIVE uitgesaai op hul website: http://www.diakens.co.za/.
 
Dit was 'n groot sukses gewees en ek glo die mense het nuwe moed en hoop gekry vir Suid Afrika se mense!
 

No comments: