Thursday, May 9, 2013

GROOT nuus! Baie dankie!



Nou toe! Ek het groot GROOT groot nuus om te deel met julle almal...

Ek het nou genoeg geld vir my eerste kogleêre inplanting!!

Die operasie gaan by die Tygerberg Hospitaal gedoen word. Het nog geen vasste datum nie, maar ons beoog om dit in September/Oktober 2013 te doen.

Baie BAIE dankie aan almal wat bydrae gelewer het:

Zoë Fourie / Dr Izak Theron / Wilhelmien van der Merwe / Anoniem / Dirk van der Merwe / Cornel (Ladybrand) / Tim Stones / Lucia Giesler / Rentia Meyer / Jean-Pierre du Plessis / Anonymous / Butch & Yvonne / Erika Rabie / James Trolip / Meyer / Mollie Marais / Esther Burger / Johannes Pienaar / Ismael Mansoor / Anne-Marie Redelinghuys / Elmine Richter / Petra Haasbroek & oom Jan / Agnes (George) / Jong Meisie (George) / Tessa (George) / Hoffman / Yvette & Mark Sinovich / Roy McCarthy / Sasolburger

Indien ek enige iemand se name nie bygesit het nie- laat weet my asb en dan sit ek dit by.

*Binnekort begin ek met die fondsinsameling vir die 2de inplanting! Dankie vir almal se ondersteuning!*

No comments: