Thursday, May 30, 2013

Huisgenoot: 'Rockgroep se Nuwe Musiekvideo Roer die Hartsnare'


Huisgenoot het 'n resensie geskryf op die Straatligkinders musiekvideo PETRUS - waarin ek saam met Bouwer Bosch verskyn.


As jy nie nog video op Youtube gekyk het nie, hier is die link: http://www.youtube.com/watch?v=JmD9jQfaang

No comments: