Wednesday, May 1, 2013

Kinders Van Stilte: DVD

Ek het hierdie week begin werk aan die gebare taal vir 'Kinders Van Stilte' - die teater-play waarin ek my debut gaan gaak as verhoog-aktrise. Ek speel die hoofrol van Sandra, 'n lekker kwaai en hardkoppige karakter! 'Kinders van Stilte' gaan open by die Vryfees in Bloemfontein in Julie 2013.

No comments: