Monday, May 6, 2013

Paarl: Toringkerk Erediens Optrede

Die seuntjie wat deur die pa vasgehou word in hierdie foto, is tans by Carel du Toit Sentrum. Hy dra ook gehooraparate en leer hoe om soos 'n horende te praat, asook lippe te lees. Ek was in Carel du Toit vanaf die ouderdom van 2-6. Dit het die koers van my lewe drasties verander! Foto geneem verlede Sondag by die Toringkerk in Paarl.

No comments: