Thursday, May 2, 2013

Volksblad: Vryfees Program


Begin jou Vrydag met 'n hoogtepunt!

Vrystaters - onthou om Vrydag 3 Mei die Volksblad te koop! Die Vryfees 2013 program gaan daarin verskyn.

Ek is die hoofaktrise in 'Kinders van Stilte' - dit gaan by die Wynand Mouton teater opgevoer word. Lekker lekker!

Die volledige feesprogram sal ook vanaf môre op ons webwerf beskikbaar wees by www.vryfees.co.za

Kaartjieverkope open Vrydag 10 Mei by Computicket.

No comments: