Friday, May 3, 2013

Vryfees 2013: Program & Website

Vrystaters - Die dag is nog nie verby nie! Die Vryfees 2013 Program is in vandag se Volksblad! Gaan koop dit gerus om in te loer - daar is meer details oor 'Kinders Van Stilte' op bladsy 4.

Besoek ook gerus hul nuwe website - dit lyk STUNNING!

No comments: