Thursday, May 9, 2013

Vryfees: 'Kinders Van Stilte' teen R125 pp

Môre is die dag! Die dag waarvoor ons wag! Jy sal jou @Vryfees kaartjies kan koop!

Ek is so lus om vir myself ‘n ‘Kinders Van Stilte’ kaartjie te koop... En dan onthou ek dat ek speel mos die hoofrol in hierdie play! Hahaha. Onthou om Vrydag jou ‘Kinders Van Stilte’ kaartjie te koop teen R125 pp!

Jy sal 'n kaartjie hier kan koop - by Computicket: http://online.computicket.com/web/event/kinders_van_stilte/724750470

No comments: