Friday, May 10, 2013

Vryfees & Volksblad: Kaartjies Beskikbaar

Jy kan nou jou kaartjies vir die Vryfees koop! Kliek op hierdie link op 'n kaartjie vir 'Kinders Van Stilte' teen R125 pp te koop. Hierdie teater-stuk gaan by die Wynand Mouton Teater opgevoer word vanaf 9-12 Julie in Bloemfontein.



Vandag in die Volksblad:
Een van die hoogtepunte vanjaar om na uit te sien by die Vryfees is 'Kinders Van Stilte' :)

"’n Ander nuwigheid is Kinders van stilte, ’n vertaling van die gewilde Children of a lesser god, waarin Vicki Fourie, ’n Mej. Dowe Suid-Afrika, saam met Zane Meas en Antoinette Louw speel."

Lees die volle artikel hierso:


No comments: