Monday, June 17, 2013

Sing Tot Ek Jou Hoor: Charity Show (MC)

Sing tot ek jou hoor Charity show 14de September 2013 by Graceland Secunda kaartjies nou te koop by Computicket teen R200pp... Ft... Jack Parow, Van Coke Kartel, Die Heuwels Fantasties en nog 7bands met Bouwer Bosch en Vicki Fourie as MC.


No comments: