Thursday, July 25, 2013

DeafNET: Official Goodwill Ambassador


Ek en Suzette Willemse, die hoof van DeafNET. Ons het 'n positiewe vergadering gehad gister in Worcester.
Ek is nou officially 'n ambassadeur vir DeafNET.

Die 20ste Augustus gaan ek die Program Director wees van DeafNET se 'Annual General Meeting'.
Dankie Suzette Davids Willemse (en Magdel!) vir hierdie voorreg.
Dit gaan my amptelike debut wees as Goodwill Ambassador vir DeafNET.


Besoek DeafNET se webblad vir meer info: http://www.deafnet.org/index.php/en/

No comments: