Tuesday, July 16, 2013

Vryfees - Kinders Van Stilte: Aktrise Debut



Ek het my debut gemaak as verhoog aktrise in die teater stuk 'Kinders van Stilte', wat by die Vryfees sy debut gemaak het.

Ons het vanaf Dinsdag 9 Julie - Vrydag 12 Julie 2013 vier vertonings gehad by die Wynand Mouton Teater in Bloemfontein.

'Kinders van Stilte' het uitstekende terugvoering gekry en dit het by elke vertoning 'n staande ovasie gekry.

Hou duimvas dat hierdie stuk - wat die Afrikaanse vertaling is van 'Children Of A Lesser' God - ook aanvaar sal word by ander kunstefese. Ons hoop op dit ook op te voer in Worcester die eerste week van September.

Watch this space!

No comments: