Friday, August 30, 2013

Standard: 'Wereld Van Die Dowes Op Die Planke'

Die 29ste Augustus het die Worcester Standard 'n artikel geplaas oor Kinders van Stilte op bladsy 12 - Wereld van die Dowes op die Planke.
Dit was ook gebruik as bemarking vir die teaterstuk, wat in Worcester opgevoer sou word die week daarop (2-4 September 2013).
 

No comments: