Friday, August 9, 2013

SARIE: Kinders van Stilte Bemarking



In die September 2013 uitgawe van SARIE, was daar 'n artikel oor Antoinette Louw - my medespeler in Kinders van Stilte. Sy het die teaterstuk, asook my naam genoem:


"Met Kinders van Stilte het ek gesukkel om geld te kry. My ma het gesê: ‘My kind, take a leap of faith. Dis ‘n wonderlike projek. Die geld sal kom.’ En sy was reg. Ons het in Julie op die Vryfees in Bloemfontein geopen.


Die dowe karakters word almal deur dowes gespeel. Soos Vicki Fourie, ‘n voormalige Mej Dowe SA…"

No comments: