Tuesday, September 10, 2013

Volksblad: 'Kompetisie met ’n verskil by UV gehou'

Sowat 2 weke gelede was ek 'n gasspreker by hierdie unieke skoonheidskompetisie. Die beoordelaars was almal blind, en dit het 'n nuwe betekenis aan innerlike skoonheid gegee.


Volksblad het in vandag se koerant 'n berig geplaas daaroor:

No comments: