Monday, August 26, 2013

Vredendal: 2x Optredes

 Die naweek van die 23ste tot 25ste Augustus het ek in Paternoster gebly, waar ek ook tussenin Vredendal besoek het met 2 optredes:

1. Saterdag - Vroue Vergadering Optrede
2. Sondag - Hervormde Kerk Optrede

No comments: