Friday, October 18, 2013

Rooi Rose: 'Kinders van Stilte'

In die November 2013 uitgawe van Rooi Rose se voorblad is Antoinette Louw - my medespeler in 'Kinders van Stilte'.
In die artikel vertel sy van 'Kinders van Stilte', die fondse wat sy moes kry, en sy noem ook my naam, asook Zane Meas s'n.
Sy vertel ook dat daar is groot hoop dat 'Kinders van Stilte' by die Woordfees in Stellenbosch en die KKNK in Oudtshoorn volgende jaar opgevoer sal word.
Hou duimvas!

No comments: