Tuesday, December 17, 2013

VroueKeur: 'My Eerste Kersfees...'



Ek is in die nuwe Vrouekeur! Bladsy 28 - 'My eerste Kersfees met beter gehoor ná 'n kogleêre inplanting'.

Gaan koop en lees dit gerus!

Baie dankie Luisa Van Der Linde vir die puik artikel!
 
Foto deur Colene Burger.

No comments: