Friday, January 17, 2014

Finesse: Fotosessie

 Finesse tydskrif fotosessie in Blouberg is gedoen! Die artikel, saam met die fotos, gaan in die April 2014 uitgawe van Finesse tydskrif verskyn. Die tydskrif gaan alreeds begin Maart op die rakke beskikbaar wees.

No comments: