Friday, February 7, 2014

AK48.co.za: 'Mej. Dowe Suid-Afrika Sit Ore Vir Horendes Aan!'

Eerste artikel oor my vir 2014! Ek gesels oor die skryfskool wat ek wil begin, my inplanting se vordering, en nog vele meer.

Dankie aan Linza de Jager vr die artikel - ek het op party plekke lekker gelag oor die comedic skryfstyl! :)
 
Lees die artikel hierso:

No comments: