Ek het nog 'n bespreking gekry as motiveringsspreker vir hierdie jaar. Die Afrikaanse Protestante Kerk in Bloemfontein Noord gaan die 21ste Junie 'n fondsinsameling funksie doen. Dit gaan lekker wees om terug te wees in die Vrystaat.
Ek laat weet sodra daar nog enige verdere info is.
No comments:
Post a Comment