Sunday, March 16, 2014

Ontbytsake: TV Onderhoud

Ontbytsake - 'n gewilde TV program op DSTV kanaal 144 (kykNET), het 'n onderhoud met my gevoer die 14de Maart, in Johannesburg.
Die onderhoud was toe uitgesaai Saterdag 15 Maart, asook Sondag 16 Maart geherhaal.  
Ek het die onderhoud baie geniet, en die span is oulik oulik.

No comments: