Friday, April 4, 2014

VroueKeur: Kortverhaal Publikasie Datum

7 Februarie 2014:
Ek spring op en af van opgewondenheid! Ek het wonderlike nuus gekry:
My heel eerste kortverhaal wat ek geskryf het hierdie week, is sopas aanvaar deur Vrouekeur tydskrif!
Sal laat weet sodra die kortverhaal gepubliseerd is in Vrouekeur.
Dit is 'n dag om te onthou!

UPDATE:
Uiteindelik! Daar is 'n publikasie datum vir my VroueKeur kortverhaal: 18 Julie 2014.

Ek laat weet wanneer die tydskrif op die rakke verskyn :)

No comments: