Monday, February 17, 2014

'Windpompsjerries 2015': 365 Dagstukkies

Na vier dae se klipharde werk en meer as 20,000 woorde later, is my nuwe dagstukkies boek gebore!
Hou duimvas dat 'Windpompsjerries 2015' sal aanvaar word deur 'n uitgewer...

No comments: