Tuesday, February 18, 2014

Woordfees 2014: Sanlam / LitNET Storie Slypskool


Geinspireerd deur die kortverhale wat ek 'n ruk terug geskryf het (een is aanvaar deur Vrouekeur vir publikasie; die ander ingestuur vir LitNET se kortverhaal kompetisie), het ek besluit ek gaan die Sanlam / LitNET Storie-Slypskool bywoon die 11de Maart, by die Woordfees in Stellenbosch.
Sien baie uit daarna! Ek glo dit gaan die moeite werd wees.

No comments: