Monday, March 17, 2014

Finesse: 'Lyftaal Verbreed Jou Wereld'

 In die nuutse uitgawe van Finesse tydskrif - April 2014 - is daar 'n artikel op bladsy 35, 'Lyftaal Verbreed Jou Wereld.'
Daar is verskeie fotos van my daarin, asook 'n paar van my sinne wat gekwoteer word in die artikel. Gaan koop gerus die tydskrif.

Kan jy regtig lyftaal lees? Doen hierdie begripstoets op Finesse Tydskrif se webblad: http://www.voelgoed.co.za/lyftaal-toets

1 comment:

Wilma Du Plessis said...

eerste keer ek sien Vicki en dis baie goed. Alle mense wat normaal en gestermde mense is mos dieselfde. Wees bly en God het elke mens verskil gemaak. Mens moet trots op jouself en bly positief. God het elke mens lief. Liefde nooit vergaan en liefde bly ewig altyd.