Monday, March 17, 2014

Kruiskyk: Deaf Friendly TV Onderhoud


My onderhoud op Kruiskyk se program, Deaf Friendly, was verlede Sondag 16 Maart, uitgesaai op TV.
Die tema vir die onderhoud was 'Ek is nie skaam om 'n kind van Jesus te wees nie'.
Hierdie opname herhaal Dinsdag om 16:30 op Kruiskyk se kanaal.
Moet gerus nie uitmis nie, want drie gelukkige wenners gaan elkeen 'n kopiee van 'Viva la Vicki!' ontvang.

No comments: