Friday, March 21, 2014

Mnr & Mej Hugenote Kompetisie: Wellington

Jonathan Roxmouth (sanger en beoordelaar), Calvin Pieterson (Bravo aanbider en beoordelaar), Vicki Fourie (Mej Dowe SA en beoordelaar), Ivan Botha en Donnalee Roberts (Pad Na Jou Hart filmsterre en emcees).

Ek het die heerlikste paar dae gehad op Wellington! Woensdag (19 Maart) het die beoordelaars (ek ingesluit) die persoonlike onderhoude gedoen met die Mnr en Mej Hugenote finaliste. Donderdag oggend en middag (20 Maart) het die hele span saam drie verskeie wynplase getoer. 
Daardie aand was dit die groot aand! Ons was soos regte VIPS behandel en ons het gearriveer in 'n luukse kombi en op rooi tapyt geloop na die saal toe.
Baie geluk aan die wenners van die aand! Julle kan trots wees op julsef.
Ek gaan in Augustus weer hierdie skool besoek, hierdie keer as motiverende spreekster. Sien uit daarna!

No comments: