Friday, March 21, 2014

Ontbytsake Webwerf: Bestel My Boek!




Op Ontbytsake se webwerf is daar 'n kort advertensie oor my boek, Viva la Vicki! Die boek is beskikbaar teen R100 (posgeld ingesluit).
Daar is 5 boeke wat weggegee word aan gelukkige wenners, maar vir die wat nie wen nie, kan dit gerus by my bestel.
Kontak my vir my meer info.

No comments: