Tuesday, March 4, 2014

PTA-Oos: Hervormde Kerk Optrede


Saterdag die 1ste Maart 2014 het ek opgetree as gasspreker by die Nederduitsch Hervormde Kerk in Pretoria-Oos.
Dit was 'n uiterse sukses gewees. My tema was 'God In Die Stiltes'.
Daar was ongeveer 120 dames, en 60 van my 'Viva la Vicki!' boeke was ook verkoop.
Dit het baie goedgegaan. Ek het ook 'n paar nuwe uitnodings gekry om weer in PTA te gaan optree. Hou gerus my Facebook & Twitter statuses dop vir meer info.

No comments: