Thursday, April 24, 2014

Ballade Vir 'n Enkeling: Fliek Oudisie


Wie onthou nog die treffer TV-reeks 'Ballade Vir 'n Enkeling'? Ek onthou niks, want ek was toe nog nie eers gebore nie! :)
Hierdie TV storie gaan omgeskep word in 'n moderne fliek. Ek het vandag gegaan vir 'n oudisie... Dit het baie goed verloop!
Kom ons kyk wat gebeur...

No comments: