Wednesday, April 9, 2014

Herfsvreugde Tehuis: Bevestiging

Ek het 'n paar weke terug 'n uitnodiging gekry om as gasspreker op te tree by Herfsvreugede Ouetehuis in Bonnievale. 
Hierdie uitnoding is hierdie week bevestig deur hulle. 
Ek gaan daar optree by hul fondsinsamelings funksie die 24ste Junie. 
Sien baie uit daarna!  

No comments: