Monday, April 28, 2014

JUIG Tydskrif: Voorblad


Die nuwe JUIG tydskrif is op die rakke! Koop gerus die Mei 2014 uitgawe - ek is op die voorblad!
Daar is ongeveer 5 bladsye uitgesit vir my onderhoud, asook fotos.
Lees die artikel aanlyn:
http://www.juig.co.za/article.php?id=353

1 comment:

Jeff said...

Beautiful girl, best of luck to you...