Monday, May 26, 2014

Plus 50: Kort-kortverhaal Publikasie?


Plus 50 is 'n Suid Afrikaanse tydskrif wat 'gemik is op die behoeftes van seniors bo 50'.

Ek het 'n kans gevat en vir hulle 'n kort-kortverhaal ingestuur verlede naweek, getitled 'Alzeimer Se Voet'. Die verhaal is geinspireerd deur iets wat 'n paar jaar terug met my ouma gebeur het.   

Plus 50 mederedakteur se reaksie op my verhaal:

Ons het tot dusver nog nie ʼn spesiale plek vir kortverhale ingeruim nie, maar dit is bepaald op die agenda. Ek sal dit aan die redakteur voorlê vir ons Aug/Sept-uitgawe.

Kom ons hou duimvas!

Besoek gerus Plus 50 se website:

http://plus50.co.za/

No comments: