Monday, July 21, 2014

VroueKeur: Publikasie Datum


My tweede kortverhaal 'Lang Vingers Met Lang Naels' is aanvaar vir publikasie! 
Dit is weereens Vrouekeur wat my kortverhaal aanvaar het. 

Hul kommentaar op 'Lang Vingers':
'Dis 'n interesante tema. Ons aanvaar die verhaal vir publikasie'.

Ek het sopas 'n publikasie datum gekry: 24 Oktober 2014! Lekker lekker!

My heel eerste kortverhaal wat ek geskryf het - 'Verlief Op My Lewe' - was ook aanvaar deur Vrouekeur. Dit het die 18de Julie 2014 verskyn in Vrouekeur.

No comments: