Wednesday, June 18, 2014

Glenwood - George: Optrede Bevestiging

Ek het nog 'n optrede bevestiging gekry vir September-maand.
Ek gaan by Glenwood (naby George) optree as gasspreker, by 'n funksie die 6de September 2014. 
Sien baie uit daarna!

No comments: