Wednesday, June 11, 2014

Laerskool Kragbron (Witbank): Optrede Bevestiging

Ek gaan die 22ste Augustus by Laerskool Kragbron in Witbank wees. Dit gaan 'n ma en dogter aand wees, en ek het die voorreg om as gasspreker op te tree.
Franja du Plessis gaan ook die gas sanger wees vir die aand.
Sien uit daarna!

No comments: